Die graad een’s is woelig. Kaalvoet. Blink ogies. Hulle wag semi-geduldig vir my. Die meisie staan eerste nader. Spel haar naam, Mihana. “Kolletjie op die i.” Haar van? “Rasmussen.” ...
By hulle is mamma Chantalle (links) vir wie juffrou Charné ook skoolgehou het. In die middel is Henco Oosthuizen, saam met mamma Corlia, wat by die graad 3’s aflos. Corlia was in haar graad 1 ...