Die geween en kners van tande word eerder die geknars van bande, saam met Francois 4×4 Rossouw in Die Hel (Gamkaskloof).
Hugh Jackman het in 2022 ‘n rolprent gemaak om weg te breek van sy woeste rolprentbeeld met die staalkloue. Dis ‘n intieme ...
DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY van Chris Barnard het as ʼn hoorspel, en later as verhoogstuk begin. Katinka Heyns se seun, Simon Barnard, het sy pa se teks as draaiboek verwerk, wat nou in 2016 afspeel ...
Abraham Cloete sukkel voort op sy plaas in die Sandveld ná sy vrou se dood. Sy dogter kom help hom na haar terugkeer uit Kaapstad, waar sy gekwalifiseer het as verpleegster. Dit is ‘n laat ...
Agt-en-vyftig mense is beseer toe ‘n bus gisteraand omgeslaan het op die R56 naby Ixopo aan die KwaZulu-Natalse suidkus. ‘n Woordvoerder van ‘n privaat ambulansdiens, Craig Botha sê 10 pasiënte het ...
Die burgemeester van Johannesburg, Mpho Moerane sê ‘n memorandum van ooreenkoms, MOU, is gereed om onderteken te word sodat die stad kragvoorsiening in areas kan oorneem wat tans deur Eskom bedien ...
Drie-en-vyftig militêre veterane se aansoeke om borgtog sal vandag aangehoor word in die Kgosi Mampuru Gevangenis in Pretoria, waar hulle in aanhouding is. Die veterane is gister aangekla van ...
Adjunk-president, David Mabuza vra tradisionele en godsdienstige leiers om die regering by te staan en mense aan te moedig om teen Covid-19 in te ent. Mabuza het Vooma-naweek in Phokeng naby ...
Rolspelers het gemengde gevoelens oor ‘n verklaring deur die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, dat die land na ‘n digitale platform moet oorskakel vir Nasionale Senior Sertifikaateksamens ...
Anna-Marie hou van rolprente: die storie, die inhoud, die uitbeelding en die visuele aspekte daarvan ...
Die Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson sê die sogenaamde konstruksiemafia hou ‘n bedreiging in vir die regering se strategie om die ekonomie te laat groei en ...
Die voormalige burgemeester van die Tshwane Metro, Cilliers Brink het die nuwe burgemeesterskomitee gekritiseer en waarsku dat die insluiting van twee EFF-lede, die metro se agenda van groei gaan ...