Die polisie in die Wes-Kaap het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n 64-jarige vrou in Kraaifontein. Die vrou is vermoedelik vermoor oor die betaling van ‘n beskermingsfooi ...
Struggle-veterane, familie en vriende is onder die roubeklaers by die amptelike begrafnis van die voormalige kabinetsminister, Pravin Gordhan, wat binnekort by die Internasionale Konferensiesentrum in ...
Honderde roubeklaers is by die Internasionale Konferensiesentrum in Durban byeen waar die begrafnisdiens van die voormalige kabinetsminister, Pravin Gordhan, vandag gehou word. Polisielede het ‘n ...
Goeie nuus vir verbruikers is dat die brandstofprys in Oktober na verwagting weer gaan daal. Volgens die Outomobiel Assosiasie sal 93 en 95 oktaan petrol onderskeidelik met een-rand-18 en een-rand-26 ...
Die DA se skadu-LUR vir Gesondheid in Gauteng, Jack Bloom, sê die probleem met swak dienslewering by staatshospitale is ‘n landwye probleem. Hy het gereageer op ‘n ondersoek wat van stapel gestuur is ...
Altesaam 20 vermeende onwettige mynwerkers is die afgelope week in Noordwes in hegtenis geneem ná die polisie se jongste klopjag gisteraand. ‘n Wenk deur die publiek het gelei tot die inhegtenisneming ...
President Cyril Ramaphosa het ‘n beroep op beleggers gedoen om Suid-Afrika te oorweeg as ‘n bestemming om in te belê. Ramaphosa het ‘n China/Suid-Afrika sakeforum toegespreek. Die president is in ...
Uitspraak in die borgtogaansoek van die voormalige Kaapstadse burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Malusi Booi, en nog nege beskuldigdes sal na verwagting vanoggend in die plaaslike ...
Die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg sê noodgevalle sal geprioritiseer word en alle nie-noodsaaklike operasies sal na nabygeleë hospitale verskuif word, weens probleme met watertoevoer by ...
‘n Groep studente en ouers van die Universiteit Stellenbosch gaan die hooggeregshof in Kaapstad nader vir ‘n dringende interdik om te verhoed dat die omstrede manskoshuis, Wilgenhof, gesluit word. Die ...
Eskom se raadsvoorsitter, Mteto Nyati, sê die nalatenskap van die voormalige minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, was om ‘n raad by die kragvoorsiener aan te stel wat daaraan werk om ...
Die onderwysvakbond Naptosa het ook teleurstelling uitgespreek oor die planne om meer as tweeduisend-400 onderwysposte in die Wes-Kaap te sny. Die provinsiale Onderwysdepartement het verlede week ...