Die VF Plus verwelkom die terugtrekking van die Mosselbaaise munisipaliteit se besluit om erf 6393 in Danabaai, te verkoop. Die erf, met ‘n oppervlak van 4 800 vierkante meter, is aanvanklik beoog om ...
Die Vryheidsfront Plus is verbind tot groepsregte, teen regstellende aksie en vir ‘n beter SA vir almal. Jy kan ons sterker maak om groter verskil in jou gemeenskap te maak. Sluit aan by die enigste ...
(Debate in Parliament: Exorbitant tariff hike recently applied for by Eskom) Eskom’s recent application to impose a tariff hike of nearly 40% on consumers this year has sparked public outcry. Its ...
Elektrisiteitsverbruikers in die Sol Plaatje-plaaslike munisipaliteit (Kimberley, Modderrivier, Richie, Riverton) sal voortaan hul kragverbruik moet bestuur om verhoogde kostes te vermy. Die nuwe ...
The safety of Tshwane Metro residents and tourists visiting Pretoria is very important to the FF Plus and the party will continue to work on making the city one of the safest cities in the world.
Die VF Plus in die ANC-beheerde Madibeng-plaaslike munisipaliteit, het gister tydens ʼn raadsvergadering sterk kapsie gemaak teen die aanvaarding van ʼn onbefondsde begroting vir die nuwe finansiële ...
The renewed prosecution of a Free State farmer, Mr Piet Kleynhans, for an incident three years ago in which he shot the dogs of illegal hunters on his farm justifiably raises questions about the state ...
Wat is die verskil tussen ‘n wyksraadslid en ‘n proposionele raadslid? Daar is twee soorte raadslede: Wyk- en Proporsionele raadslede. Alle plaaslike en metropolitaanse munisipaliteite is in wyke ...
(Debat in parlement: Versterking van die landbou- en pluimveesektor as ʼn katalisator vir ekonomiese ontwikkeling in Suid-Afrika) Ten spyte van die groot bydrae van die landbousektor tot die ...
Innocent learners in Cape Town have become victims of Santaco’s illegal taxi strike. Although the Western Cape Department of Education gave the assurance that schools will remain open during the taxi ...
Die veiligheid van die inwoners van die Tshwane-metro en toeriste wat veral Pretoria besoek, lê na aan die hart van die VF Plus en hy sal aanhou om mee te werk om die stad een van die veiligstes ter ...
The ANC government in the Ekurhuleni Metro’s neglect of critical infrastructure is the main cause of Germiston’s current water shortage. As a consequence of the The last few years’ exorbitant ...