Die beskuldigde (20), wat Dinsdag (26/11) aangekeer is, sal na verwagting Donderdag (28/11) in die hof verskyn nadat hy met ...
Die man (27) van Welkom is Donderdag (21/11) tydens Operasie Vala Umgodi deur die multidissiplinêre span in Thokoza by Welkom ...
Binne twee dae is meer as R60 000 se dwelms gevind en twee mans is in hegtenis geneem. Bekamping- en proaktiewe-spanne het ...
Die Namibiese polisie (Nampol) weier om toestemming te gee vir ’n optog teen die kriminalisering van die besit van dagga wat vir 10 Desember beplan word. Volgens Nampol kan ...
Die polisie het die man genader en hom deursoek en toe die mandrax-tablette asook een kilogram dagga in sy besit gevind. Die polisie het op die dwelms, met ’n geraamde straatwaarde van R20 000, beslag ...
AO Joseph Swartbooi, ’n polisiewoordvoerder, sê die polisie se taakspan teen ekonomiese misdrywe en afpersing het inligting opgevolg. Die inligting het gegaan oor ’n plek waaruit dwelms versprei word, ...
Die polisie se teen-ekonomiese- en afpersingstaakspan het vroeg Dinsdag (29 Oktober) beslag gelê op dwelms van R1 miljoen in Parow. Volgens die Wes-Kaapse polisie is ´n 42-jarige verdagte ook in ...
n Dagga-vonds ter waarde van R4.7m is in die Delmas ... “By die stasie was dwelm snuffelhonde ingespan en is daar bevestig dat dwelms wel op die voertuig is.” Volgens Hartley het polisielede ...
Die Namibiese polisie (Nampol) het ’n afname in dwelmverwante inhegtenisnemings die afgelope maand aangeteken teenoor die vorige maand. Die polisie het in April beslag op 1 223 6 As jy n aktiewe ...