Wanneer polisiestasies toe is en taxis nie meer ry nie, rol voormalige slagoffers van geslagsgeweld die moue op, om veilige ...
’n Episode van toeriste-onbeleefdheid in Napels laat die debat oor respek vir kuns en kultuur weer aan die gang sit.
’n 37-jarige man wat in Bitonto gearresteer is vir moord met voorbedagte rade wat met ’n rooftog verbind word.
Die Nylstroom Dierekliniek in samewerking met Modimolle Animal Welfare Centre het ’n veldtog van stapel gestuur om die stygende aanwas van wilde katte en rondloper katte in Modimolle te beheer.
Die GPF, wat meer vrywilligers benodig sodat hulle meer doeltreffend kan werk, se volgende vergadering sal in Februarie 2025 ...
Watertenks sal op strategiese, toeganklike plekke geplaas word, met bykomende mobiele eenhede wat deur die strate sal beweeg om te verseker dat alle inwoners toegang tot water het. Plaaslike owerhede ...
DIE gemeenskap van Ashton het Saterdagoggend wakker geword met die hartseer nuus dat ’n groot gees, huis toe geroep is. Pastoor Jacques Conradie het die gemeente van die AGS Kerk op die dorp bedien.
Hy vra enigiemand met inligting om Crime Stop by 08600 10111 te skakel. Die oorledene was bekend in die Atlantis-gemeenskap vir sy sokker talent. Sy pa is self bekende op die dorp, Devon van Niekerk, ...
Tyitende en Tjirera het gesê hulle is passievol daaroor om positiewe verandering te bring en lyding in die gemeenskap te verlig, en het bygevoeg dat – met hierdie skenking, wat altesaam N$88 713 ...