’n Dokterspraktyk in Bloemfontein het nie net ’n goeie bydrae tot Engo se jeugsorgsentrums gelewer nie – kuns­werke wat oor jare heen ten bate van Engo aangeskaf is, kikker boonop pasiënte se dag op.