“Ons bedien elke naweek sowat 1 000 mense by twee liggings, met Laerskool AI Steenkamp wat ons tuisbasis is,” sê Tyc Kakehongo, die gesondheids- en veiligheidsbeampte van ...
Die eerste internasionale konferensie oor die Herero-volksmoord, ter herdenking van 120 jaar sedert die uitwissingsbevel deur keiserlike Duitsland uitgereik is om Ovahereros ...
Namibië se hoofregter, Peter Shivute, sê die doeltreffendheid, professionaliteit en regverdigheid wat in howe vertoon word, vorm die publiek se opvatting van geregtigheid.
Te midde van ’n toename in aangemelde gevalle van mediese nalatigheid die afgelope maande, het ’n vrou die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste vir N$2 miljoen ...
Wiesie Kotzé – Ek het gister die voorreg gehad om ’n oudskoolhoof van my uit Duitsland hier in Namibië te verwelkom. Dit is nie sy eerste besoek aan Namibië nie, maar ...
Although a few studies have found that activities such as putting together jigsaw puzzles can protect against cognitive aging, the benefits of these activities in preventing ...
Die reënseisoen het vroeër as verwag afgeskop met plaaslike boere wat te midde van die versengende droogte weer moed geskep het nadat die eerste reën geval het.Dirk ...
“Die gehalte gaan agteruit, al die bekwame mense is weg en die permanente personeel van IOL wat oor is werk hulle byna dood,” sê ’n kontrakdosent aan die Institute for ...
Enkele weke nadat die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) op 14 Augustus die oplewing in die voorkoms van a-pokke verklaar het as ’n openbare gesondheidsnoodgeval ...
Die veroordeelde dubbele moordenaar, Ernst Lichtenstrasser (62), sal nie toegelaat word om teen sy vonnis van 66 jaar tronkstraf te appelleer nie.Dit kom nadat regter ...
President Cyril Ramaphosa met with South African-born US billionaire Elon Musk – the co-founder of Tesla Motors, founder of SpaceX, and owner of X (formerly Twitter) – in ...
Nuusredaksie – Die Walvisbaaise pianis Samuel Nel (14) is aangewys as die wenner van vanjaar se gesogte Hubert van der Spuy Nasionale Musiekkompetisie wat verlede week ...