Die Spesiale Ondersoekeenheid het goedkeuring van President Cyril Ramaphosa ontvang om bewerings van wanadministrasie by die Dawid Kruiper-munisipaliteit in Upington in die Noord-Kaap te ondersoek.
Die adjunkpresident van die ANC, Paul Mashatile, het aangedui dat die kabinet ná die einde van Januarie geskommel kan word. Mashatile het gister die media toegespreek nadat die ANC se 8 ...
‘n Senior advokaat vir ‘n groep besorgde Suid-Afrikaners, Anton Katz, het in die Appèlhof in Bloemfontein aangevoer dat die Rampbestuursregulasies irrasioneel is. Katz voer aan dat die regering nie ...
Die bestuur van die Gold One myn in Springs aan die Oos-Rand sê hulle sal voortgaan om kos en water te voorsien aan mynwerkers wat sedert Vrydag ondergronds is. Tot dusver het drie daarin gelaag om na ...
‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging onder leiding van President Cyril Ramaphosa sal môre in New York aankom vir die Verenigde Nasies se jaarlikse Toekomsberaad wat Sondag begin. Vanjaar se tema is: ” ...
Die bestuurshoofde van Eskom en Sasol, Dan Marokane en Simon Baloyi, het ‘n memorandum van verstandhouding onderteken, waarvolgens die maatskappye sal saamwerk om navorsing te doen oor volhoubare ...
Opposisiepartye sê onwettige waterverbindings asook wydverspreide waterlekkasies veroorsaak munisipaliteite in die Vrystaat se groterwordende skuld. Vyf munisipaliteite in die provinsie skuld die ...
Een van die beskuldigdes in die Malusi Booi-bedrogsaak, is gisteraand in Beacon Valley by Mitchells Plain doodgeskiet. Die 42-jarige slagoffer het vroeër die week in die Kaapstadse landdroshof borgtog ...
‘n Voormalige Eskom-werknemer, Michael Lomas, word binnekort op die O.R. Tambo Internasionale Lughawe verwag, vanwaar hy na die landdroshof in Kempton Park geneem sal word om aangekla te word. Lomas ...
Die N3-tolroete is naby Van Reenenspas in altwee rigtings vir verkeer gesluit, na ‘n botsing tussen twee vragmotors. Nooddienste is op die toneel en is besig met ‘n opruimingsoperasie, nadat brandstof ...
Die departement van Water en Sanitasie het gewaarsku dat ses provinsies kan droog loop indien die Nasionale Tesourie nie ingryp nie. Die departement sê dringende hulp is nodig om te verhoed dat twee ...
Die saak teen die voormalige Eskom-werknemer, Michael Lomas, is in die Kemptonpark-landdroshof, oos van Johannesburg, tot 27 September uitgestel. Lomas het vroeër vanoggend uit Londen aangekom en is ...