Jy moet op die planeet Bliep-bliep woon om nie te weet van die grootste TV-produksie van die jaar nie: DUNE: PROPHECY. Sowat van duiselingwekkende en oordadige advertensies oor ‘n woestynreeks was daa ...
Die EFF hou vandag ‘n plakkaatbetoging by die konstitusionele hof in Johannesburg, voor hulle Phala Phala-aansoek aangehoor word. Die party vra die hof om die besluit van die Nasionale Vergadering om ...
Die EFF se aansoek dat ‘n besluit van die Nasionale Vergadering oor die Phala Phala-verslag irrassioneel en onwettig verklaar word, word vandag in die Konstitusionele hof aangehoor. ‘n Komitee onder ...
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde sê die jongste misdaadsyfers toon ‘n agt-komma-sewe persent afname in moord in die provinsie. Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu het giter die kwartaallikse ...
Die polisie in KwaZulu-Natal het bevestig dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens besig is met ‘n klopjag op die herehuis van die sosiale vlinder en omstrede sakevrou – Shauwn Mkhize – by La Lucia, ...
Die branddiens van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit sê hy het in samewerking met CapeNature en verskeie grondspanne die brand by Ceres redelik ingeperk. Die brand het bo die tolhuis op die ...
Die Hooggeregshof in Pretoria het ‘n aansoek van die organisasie “Society for the Protection of Our Constitution” oor die onwettige myners by Stilfontein van die hand gewys. Die partye het die hof ...
‘n Burgerlike organisasie in Noordwes het die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, skriftelik versoek vir dringende hulp aan die Kgetlengrivier-munisipaliteit weens ‘n waterkrisis. Die ...
BAD MONKEY. Daardie naam kan net pret, plesier en ‘n bietjie lekker onheil voorspel. En natuurlik komedie wat so swart is soos die donkerste modder na die onlangse reën, maar daar groei darem ‘n ...
Hugh Jackman het in 2022 ‘n rolprent gemaak om weg te breek van sy woeste rolprentbeeld met die staalkloue. Dis ‘n intieme ...
Veiligheid is verskerp by verskeie Eskom-kantore in Soweto in Johannesburg. Dit volg na berigte dat misdaadsindikate onwettige kragbewyse verkoop en voorafbetaalde meters aan van Eskom se klante ...