Die VF Plus beskou homself as ʼn kampvegter vir minderhede in Suid-Afrika en het daarom groot empatie met die Uyghurs wat groot onderdrukking in hul land ervaar en met hul stryd om hul lot aan die ...
Die VF Plus verwelkom die klopjag van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) by die JB Marks-plaaslike munisipaliteit wat tans plaasvind. Die eenheid het vroeg Donderdagoggend sy opwagting by die ...
Donald Trump has been re-elected as the President of America and the FF Plus wants to congratulate him on his victory and wish him all the best for the challenges awaiting him, particularly in the ...
Weens die volgehoue druk wat die VF Plus in die parlement toegepas het, word die Wetsontwerp op die Beheer van Tabakprodukte en Elektroniese Afleweringstelsels van 2022 nou gestuur na Nedlac ...
Donald Trump is weer verkies tot president van Amerika en die VF Plus wil hom hartlik geluk wens met sy oorwinning en met die uitdagings wat veral op die internasionale arena voor hom lê. Die leier ...
An oversight visit by the Gauteng Legislature’s Portfolio Committee on Environmental Affairs, Agriculture and Rural Development to the Mogale City Local Municipality (Krugersdorp, Magaliesburg, ...
The Minister of Water and Sanitation, Pemmy Majodina, should urgently intervene in the water crisis once again affecting the residents of the Matjhabeng Local Municipality (Allanridge, Hennenman, ...
The minibus taxi associations’ reign of terror on public roads in Mpumalanga to retain absolute monopoly over transport services is shocking and unacceptable, and ...
Die skrikbewind wat minibus-taxiverenigings op openbare paaie in Mpumalanga voer om die absolute monopolie oor vervoersdienste, is skokkend en onaanvaarbaar en die VF Plus eis optrede op die hoogste ...
Mr André Moss was elected as the new FF Plus provincial leader in Limpopo last weekend. Moss succeeds Ms Marcelle Maritz after her sudden passing on 4 October. He was recently also appointed as the ...
Mnr. André Moss is die afgelope naweek verkies as die VF Plus se nuwe provinsiale leier vir Limpopo. Moss volg me. Marcelle Maritz op ná haar skielike afsterwe op 4 Oktober. Hy is ook onlangs aangewys ...
Die VF Plus verwelkom die skuldigbevinding van die burgemeester van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit, Thanduxolo Khalipha, op aanklagte van aanranding en crimen injuria, maar dring aan op ...