Die motorfietsenjins het ook gebrul vir Lielie Sondag, en daar is weer ’n “doughnut” vir Lielie agtergelaat om die dankseggingsgeleentheid in die straat voor die skool te merk. Bywoners het ook ...
Die polisiekommissaris in Gauteng, Tommy Mthombeni, sê die uitslae van forensiese toetse toon dat ‘n giftige middel wat gebruik word as ‘n insekdoder, die oorsaak was van die dood van ses kinders in ...
Die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi sê die ses kinders wat vroeër vandeesmaand in Naledi in Soweto gesterf het, is weens organofosfaat-vergiftiging dood. Die ses kinders is dood nadat hulle ...