“JOSLIN is op pad huis toe. ”Só sê Maryke Erasmus, ’n omstrede TikTokker van Laingsburg.J Joslin Smith word sedert 19 Februarie vermis en is laas in haar ma, Raquel “Kelly” Smith (32), se boyfriend se ...
Steve Hofmeyer en sy eggenoot, Janine, saam met sy aanhangers by 'n konsert. Hulle is in 2014 getroud. Of hy nou voor ’n skare van 20 000 aanhangers sing of alleen met net ’n kitaar en ’n ...
Bronkhorstspruit Rugbyklub het op 27 Julie teen die Noordelikes op die veld van die sportsentrum op Bronkhorstspruit te staan gekom. Die afskop was om 14:30 en die wedstryd was as deel van die ...