Dié jaar is die lewe van minstens 30 mense in die gemeenskap kortgeknip, wat Stoffberg en ander gemeenskapsleiers genoop het om Pagad na die dorp te bring. Pagad, ofte wel People Against Gangsterism ...
Teixeira sê: “Daar was ‘n tydperk wat die LGBTIQA+ gemeenskap erg in Suid-Afrika geviktimiseer is. Daar was ook ‘n geval van mense wat vermoor is omdat hulle aan dié groep behoort het.” ...
Sedert 2020 het Italië 'n afname in die inwonersbevolking van ongeveer 652 duisend eenhede gesien, terwyl die gemeenskap van Italianers wat gekies het om in die buiteland ... onthul dat Sicilië in ...
maar [die wenner] se foto het gewis my aandag getrek.” Arendse, wat al 13 jaar by die plaaslike radiostasie werk, sê dit is altyd baie aangenaam om WeskusNuus met enige gemeenskapsprojek aan boord te ...
Sy het benadruk dat hierdie sentrum vir kinders vanuit die plaaslike gemeenskap nie net ‘n naskoolsentrum is nie, maar ook ‘n toevlugsoord. “Ons kinders weet dat hier mense is wat vir hulle ...
Niemand is ook nog aangekeer nie. Die oorledenes is net bekend as oom Hansie en Antie Cathy. Die inwoners van Wesbank het gister op social media gevra dat mense vir hulle gemeenskap moet bid. Dit is ...
Hy geniet dit ook om sy vier honde vir lopies te neem op ‘n gereelde basis. “Ek geniet dit om in diens vir my gemeenskap te wees. Elke dag bring uitdagings soos ek veg om die lewe van inwoners ‘n ...
“Ek het ook verskeie gemeenskapsorganisasies oor die Weskus en ander gebiede gestig om veral jong mense polities op te voed. Moss, wat in 1993 in ’n ernstige motorongeluk van sy bors af verlam is, het ...
Die verkondiging van die Woord is nie beperk tot statige geboue met baksteenmure nie. Dit vind ook ‘n plek onder die skadu’s van bome, in sinkhuise en saamgeflanste tente. Dit As jy n aktiewe ...
n Beplande optog teen die sogenaamde Bela-wet sal na verwagting die grootste betoging deur die Afrikaanse gemeenskap sedert 1994 wees. Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, moedig mense ...