RUBRIEK – Die week draai ek by Laerskool Kollegepark om met ses juniors te gesels. Die graad een’s is woelig. Kaalvoet. Blink ogies. Hulle wag semi-geduldig vir my. Die meisie staan eerste nader.