Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes bly onveranderd op 12,724 miljoen ton, met ’n gemiddelde opbrengs van 4,83 ton per hektaar. Hierdie oes is 22,56% (3,706 miljoen ton) minder as 2023 ...