’n Episode van toeriste-onbeleefdheid in Napels laat die debat oor respek vir kuns en kultuur weer aan die gang sit.
’n 37-jarige man wat in Bitonto gearresteer is vir moord met voorbedagte rade wat met ’n rooftog verbind word.
Die gemeenskap bou 'n verhoog vir die graad 12-leerders. Foto ingestuur. Die gemeenskap het ‘n verhoog gebou om die graad 12-leerders geluk te wens voor hul matriekafskeid. Koekie Allie ...
Die Nylstroom Dierekliniek in samewerking met Modimolle Animal Welfare Centre het ’n veldtog van stapel gestuur om die stygende aanwas van wilde katte en rondloper katte in Modimolle te beheer.
Wanneer polisiestasies toe is en taxis nie meer ry nie, rol voormalige slagoffers van geslagsgeweld die moue op, om veilige ...
DIE Kariega-gemeenskap in die Oos-Kaap is in rou oor die dood van twee minderjarige kinders wie se lyke Dinsdagmiddag in die Wilgerdam gevind is. Lorenzo Marais (6) en Miguel Baartman (8) was ...
Die beplande onderbreking sal van Vrydag (22/11) om 22:00 tot Sondag (24/11) om 22:00 plaasvind. “Tydens hierdie 48-uur ...
“Ons moet saamwerk as ’n span, die gemeenskap en die polisie. Dit sal help om kriminele aktiwiteite te voorkom ... “Wanneer mense reis en hul huise of werkplekke sonder toesig laat, word hierdie ...