Wanneer polisiestasies toe is en taxis nie meer ry nie, rol voormalige slagoffers van geslagsgeweld die moue op, om veilige ...
’n Episode van toeriste-onbeleefdheid in Napels laat die debat oor respek vir kuns en kultuur weer aan die gang sit.
’n 37-jarige man wat in Bitonto gearresteer is vir moord met voorbedagte rade wat met ’n rooftog verbind word.
Die Nylstroom Dierekliniek in samewerking met Modimolle Animal Welfare Centre het ’n veldtog van stapel gestuur om die stygende aanwas van wilde katte en rondloper katte in Modimolle te beheer.
Die GPF, wat meer vrywilligers benodig sodat hulle meer doeltreffend kan werk, se volgende vergadering sal in Februarie 2025 ...
Die beplande onderbreking sal van Vrydag (22/11) om 22:00 tot Sondag (24/11) om 22:00 plaasvind. “Tydens hierdie 48-uur ...
Sy plaasvervanger, David Kazi, is nie tans lid van die raad nie en ook minder bekend in die gemeenskap.” Boshoff sê dit is duidelik dat die ANC benoud raak oor die plaaslike verkiesing in 2026. “Albei ...
DIE gemeenskap van Ashton het Saterdagoggend wakker geword met die hartseer nuus dat ’n groot gees, huis toe geroep is. Pastoor Jacques Conradie het die gemeente van die AGS Kerk op die dorp bedien.
Kol. Christopher Spies, polisiewoordvoerder, bevestig dat bewerings wat in die gemeenskap die rondte doen dat Maxene Jansen afgesterf het as gevolg van lekkernye wat sy by ’n huiswinkel gekoop het, is ...