Om te vergewe is nie maklik nie, en Antonette erken die proses was moeilik en seer. “Dit is waar dat as jy iemand vergewe, dit jou ook vry maak. Dit klink maklik as ek dit sê, maar dit is ‘n ...
STRAATNAME moet nie verander word "om wit mense seer te maak nie." Só sê die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, vandeesweek in die parlement. The Citizen berig McKenzie het Dinsdag ...