n Nuwe verteenwoordiger wat aan hom toegewys is, het ook kort daarna haarself aan die saak onttrek. Maree moes in Desember verlede jaar weer in die hof verskyn het, maar sy verhoor kon nie voortgaan ...
Weens 'n uitbreking van waterpokkies by die Windhoek Sentrale Gevangenis kon die vermeende pedofiel, Johann Maree, nie gister in die hof verskyn nie. Neem asseblief kennis: Om die artikel te lees, ...