Die polisie in die Wes-Kaap het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n 64-jarige vrou in Kraaifontein. Die vrou is vermoedelik vermoor oor die betaling van ‘n beskermingsfooi ...
Struggle-veterane, familie en vriende is onder die roubeklaers by die amptelike begrafnis van die voormalige kabinetsminister, Pravin Gordhan, wat binnekort by die Internasionale Konferensiesentrum in ...
Honderde roubeklaers is by die Internasionale Konferensiesentrum in Durban byeen waar die begrafnisdiens van die voormalige kabinetsminister, Pravin Gordhan, vandag gehou word. Polisielede het ‘n ...
Verskeie sprekers, onder wie ministers, oud-ministers, familie en vriende lewer vandag huldeblyke by die begrafnisdiens van die voormalige minister, Pravin Gordhan. Honderde roubeklaers is by die ...
Ekonome is van mening dat die Reserwebank vandag ‘n rentekoersverlaging van 25 basispunte sal aankondig. Die President van die Reserwebank, Lesetja Kganyago maak binnekort die besluit van die Monetêre ...
Van die sprekers wat huldeblyke lewer by die amptelike begrafnis van die ontslape minister, Pravin Gordhan sluit in oudministers, familie en vriende, verteenwoordigers van die ANC se alliansievennote ...
Goeie nuus vir verbruikers is dat die brandstofprys in Oktober na verwagting weer gaan daal. Volgens die Outomobiel Assosiasie sal 93 en 95 oktaan petrol onderskeidelik met een-rand-18 en een-rand-26 ...
Die Reserwebank meen die inflasiekoers sal vir die volgende twee jaar onder die vier kommma vyf persent middelpunt van sy teikenband kan bly. Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago sê hy ...
‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging onder leiding van President Cyril Ramaphosa sal môre in New York aankom vir die Verenigde Nasies se jaarlikse Toekomsberaad wat Sondag begin. Vanjaar se tema is: ” ...
Die bestuurshoofde van Eskom en Sasol, Dan Marokane en Simon Baloyi, het ‘n memorandum van verstandhouding onderteken, waarvolgens die maatskappye sal saamwerk om navorsing te doen oor volhoubare ...
Die adjunkpresident van die ANC, Paul Mashatile, het aangedui dat die kabinet ná die einde van Januarie geskommel kan word. Mashatile het gister die media toegespreek nadat die ANC se 8 ...
Opposisiepartye sê onwettige waterverbindings asook wydverspreide waterlekkasies veroorsaak munisipaliteite in die Vrystaat se groterwordende skuld. Vyf munisipaliteite in die provinsie skuld die ...