Die ATKV bied al vir meer as vier dekades die Afrikaans Olimpiade aan. Dit is intussen ook uitgebrei vir junior leerlinge, en leerlinge wat Afrikaans as eerste addisionele taal neem. Die ...
Die polisie in die Wes-Kaap het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n 64-jarige vrou in Kraaifontein. Die vrou is vermoedelik vermoor oor die betaling van ‘n beskermingsfooi ...
Struggle-veterane, familie en vriende is onder die roubeklaers by die amptelike begrafnis van die voormalige kabinetsminister, Pravin Gordhan, wat binnekort by die Internasionale Konferensiesentrum in ...
Honderde roubeklaers is by die Internasionale Konferensiesentrum in Durban byeen waar die begrafnisdiens van die voormalige kabinetsminister, Pravin Gordhan, vandag gehou word. Polisielede het ‘n ...
Verskeie sprekers, onder wie ministers, oud-ministers, familie en vriende lewer vandag huldeblyke by die begrafnisdiens van die voormalige minister, Pravin Gordhan. Honderde roubeklaers is by die ...
Ekonome is van mening dat die Reserwebank vandag ‘n rentekoersverlaging van 25 basispunte sal aankondig. Die President van die Reserwebank, Lesetja Kganyago maak binnekort die besluit van die Monetêre ...
Van die sprekers wat huldeblyke lewer by die amptelike begrafnis van die ontslape minister, Pravin Gordhan sluit in oudministers, familie en vriende, verteenwoordigers van die ANC se alliansievennote ...
Die kragvoorsiener Eskom het bekend gemaak dat elf munisipaliteite in Noordwes hom sewe-komma-vyf-miljard rand skuld. Die Matlosana-munisipaliteit in Klerksdorp se skuld van twee-komma-drie-miljard ...
Die sambreel-brandbeskermingsvereniging van Noordwes sê hy dringend gevra vir lugsteun van die brandbestrydingsgroep Working On Fire. Dit volg nadat ‘n brand by die plaas Buckingham in Ventersdorp ...
‘n Kind is ernstig beseer in ‘n brand wat agt huise en ‘n kerk by Buffelspoort in die Magaliesberg in Noordwes in puin gelê het. Die brand is onder beheer, en dit is onduidelik hoe dit ontstaan het.
** Die Reserwebank meen die inflasiekoers sal vir die volgende twee jaar onder die vier kommma vyf persent middelpunt van sy teikenband kan bly. Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago sê ...
Goeie nuus vir verbruikers is dat die brandstofprys in Oktober na verwagting weer gaan daal. Volgens die Outomobiel Assosiasie sal 93 en 95 oktaan petrol onderskeidelik met een-rand-18 en een-rand-26 ...