Verbruikersprysinflasie het in September verder teruggesak tot 3-komma-agt-persent – van 4-komma-4-persent in Augustus. Statistieke Suid-Afrika het die jongste syfers vanoggend bekend gemaak. Een van ...
Die Parlement se Regsdienste sê ingevolge die wet word die Parlement verhoed om weer oor die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette te beraadslaag. President Cyril Ramaphosa het meer as ‘n maand gelede ...
‘n Negende verdagte in die beweerde diamantbedrogsindikaat is vanoggend in hegtenis geneem. Die ander verdagtes, insluitend die vermeende baasbrein en sy vrou, is gister in Noordwes en Gauteng in ...
Dit is so te sê ‘n uitgemaakte saak dat Donald Trump ‘n tweede termyn as Amerikaanse president sal dien. Trump loop gerieflik voor in die Amerikaanse verkiesing, met nie net ‘n voorsprong in setels in ...
Die Republikeine se presidentskandidaat, Donald Trump, het ‘n rukkie gelede die swaaistaat Pennsilvanië ook ingepalm wat dit so te sê ‘n gegewe maak dat hy weer die Amerikaanse president sal wees. Hy ...
Stemme word regoor die Verenigde State van Amerika getel om te bepaal of die Demokrate of die Republikeine se presidentskandidate Withuis toe gaan. Dit is egter nog te vroeg om enige voorspelling te ...
Die Republiekeine se presidentskandidaat, Donald Trump, het nog ‘n swaaistaat, Georgia, ingepalm kort nadat Noord-Carolina ook in die party se sakkie is. Politieke waarnemers sê hoewel die Amerikaanse ...
Die Konstitusionele hof sal vandag die DA se aansoek aanhoor om ‘n beslissing van die Appèlhof te bekragtig oor die burgerskap van Suid-Afrikaners in die buiteland. Die beslissing bepaal dat enige ...