Die transaksie tussen Media24 en Novus Holdings is aan die gang nadat die Kompetisie­kommissie op Woendag 30 Oktober sy ...
Die motorfietsenjins het ook gebrul vir Lielie Sondag, en daar is weer ’n “doughnut” vir Lielie agtergelaat om die dankseggingsgeleentheid in die straat voor die skool te merk. Bywoners het ook ...
COP29: ‘Klimaatbesteding g’n welsyn, dis in álmal se belang’ Ma het hul lewe verwoes, sê sussies wat glo vir seks verkoop is ...
Truccarsi per Halloween può essere veramente impegnativo, ma nessuno di noi è disposto a rinunciare a questa sfida, anche ...
In die afgelope dae het die provinsie Catania deur 'n ongekende golf van slegte weer gely, met stortreën wat ernstige ...
Soos dit ‘n hoof betaam kan jy hom deur ‘n ring trek. Hy groet beleefd en beduie na die twee rusbanke wat digby sy lessenaar staan. Mens voel onmiddelik tuis in sy teenwoordigheid. So dis nou die HS ...
Allen is op 27 Oktober by ’n vriend se huis in Beacon Hill, Atlantis, doodgeskiet. Sy familie vermoed hy is deur die polisie ...
Die drie onbekende mans wat ’n bejaarde egpaar van Noordwes tuis oorval, aangerand en beroof het, verkeer nog op vrye voet.
Swaar reënval met moontlike neerslag van meer as 40 mm word verwag oor die Vrystaat, sentrale en westelike Noordwes en die ...
DIE pad tussen Barrydale en Montagu is as gevolg van oorstromings vir verkeer gesluit. Die Langeberg-munisipaliteit waarsku motoriste om nie van die R62 roete tussen Barrydale en Montagu, gebruik te ...